skinny.

Latest / Hoop Nogtans

Dawid kry te doen met valse beskuldigings - Psalm 26 #2506

Die New York Post berig op 5 September 2025 oor Bryan Hooper wat na 27 jaar in die tronk vrygelaat is. Hy was in die tronk vir die moord op ‘n 77-jarige vrou in 1998. Al die tyd onskuldig. Die eintlike moordenaar, Chalaka Young was destyds die hoofgetuie teen hom. Sy het nou eers skuld beken. Dis ‘n uitsonderlike geval, maar illustreer hoe magteloos enigeen van ons voel wanneer jy valslik beskudig word van iets wat jy nie gedoen het nie. Jy moet saam leef met die openlike beskuldigings, die agteraf verdagmakery, die agterdog, geskinder, die skande, al is jy onskuldig. Dis asof jy geen manier…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.