
JESUS CHRISTUS TROON UIT BO ALLES EN ALMAL! ep. 2631
JESUS CHRISTUS TROON UIT BO ALLES EN ALMAL! In die jaar 1893 bied die Amerikaanse stad Chicago, Illinois ‘n wreldklas skou aan om Christopher Columbus se vaart na Amerika te vier. Meer as 21 miljoen mense woon die skou by. Een van die uitstallings word genoem die Wêreld Parlement van Godsdienste. Verteenwoordigers van verskillende gelowe van oraloor probeer die beste aspekte van hulle geloof voorhou. Die Amerikaanse evangelis D L Moody sien die skou as a fantastiese geleentheid vir evangelisasie. He preek in kerke, teaters en selfs ‘n sirkustent. Mense naby aan hom moedig hom aan om die sg…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.