skinny.

Latest / Hoop Nogtans

God kan ingryp in die mees hopelose situasies - 2 Konings 4:38-41 #2512

Jare gelede het ‘n mnr Van der Merwe vir die Waterraad in Namibië gewerk. Op ‘n dag was hy in die Namibwoestyn op pad Walvisbaai toe. Sy voertuig oorverhit en gaan staan. Hy besef dit kan tot twee dae neem voordat hulle na hom gaan begin soek. Die beste ding wat hy kan doen is om te stap tot by die kus, en dan noordwaarts al met die kus langs te stap. Hy weet daar is ‘n navorsingspan wat daar erens langs die kus kampeer. Hy moet by hulle uitkom. Hy neem die bietjie drinkwater wat hy het, en begin stap. Uiteindelik bereik hy die kus. Dit neem nie lank vir sy water om op te raak nie. Hy besef…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.