
LEEF IN OORWINNING OOR DIE LEUENS VAN DIE DUIWEL ep. 2634
Leef in oorwinning oor die leuens van die duiwel. Die Sydney Morning Herald berig op 10 Julie 2014 oor die Raëliane in Australië, in ‘n artikel, “Raelians and other UFO cults stand firm on their 'out-there' ideas.” Dis ‘n godsdienstige groep met aanhangers van oor die hele wêreld, insluitend sowat 400 aanhangers in Australië, wat glo dat die mensdom nie deur God geskep is nie, maar deur hoogs ontwikkelde ruimtewesens (“extraterrastials”), die Elohim. Elohim is die woord in die Ou Testament vir God. Hulle glo nie in die God van die Bybel nie, maar in ruimtewesens. Hulle stigter is ‘n Fransman…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.