
Stel jou vertroue in die God wat nooit teleurstel
Die Griekse filosoof Diogenes (oorlede 323 v.C.) het besonderse maniere gehad om sy wysheid oor te dra. Een hiervan was om met ‘n lantern te loop en soek na iets - helder oor dag. Natuurlik sou mense vra waarmee hy besig is. Sy antwoord: Ek is op soek na ‘n eerlike man. As ons Miga 7 lees, dan ontmoet ons die profeet Miga wat ook op soek was na ‘n mens wat regverdig geleef het. Selfs net één mens. En daar was nie onder sy landgenote eers een mens wat regverdig was nie.
Ses hoofstukke lank lees ons hoe God deur die profeet Miga met sy volk praat. Dit voel vir Miga of nie and ooit geluister…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.