
Die Verlore Seun #2602
Aljazeera berig op 21 Julie 2025 uit Palkistan dat die owerhede minstens 13 mense, insluitende ‘n stamleier, in hegtenis geneem het op wat as ‘n eerwraakmoord (“honour killing”) beskou word. Bano Bibi en haar man Ehsan Ullah is vermoor as wraak omdat hulle getrou het teen die wense van hulle familie. Hulle het daardeur skande oor die familienaam gebring.
Daar is in 2024 landswyd in Pakistan 547 eerwraakmoorde aangemeld, en baie word nooit aangemeld nie, met slegs een skuldigbevinding gelei het.
Wat ons hier kry, is ‘n voorbeeld van hoe sterk die eer van die familienaam vir mense in hierdie…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.