skinny.

Latest / Hoop Nogtans

God se antwoord vir jou hooploosheid

Steve Jobbs se naam is sinoniem met die Apple maatskappy se sukses. Steve Jobbs was die dryfkrag agter so baie innovasies wat vandag alledaags is: Apple Mac, persoonlike rekenaars wat jy saam met jou dra; die iPad, ‘n klein rekenaar sonder ‘n sleutelbord wat geaktiveer word deur op ‘n skerm te druk; die iPod, ‘n klein elektroniese toestel om ‘n hele musiek en video versameling saam te dra en te speel; die iPhone, wat soveel meer is as ‘n selfoon. Wie sou kon dink dat ‘n mens ‘n telefoon saam met jou sal dra wat jou in verbinding kan bring met iemand aan die anderkant van die wêreld binne…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.