skinny.

Latest / Hoop Nogtans

Voel dit tevergeefs? #2522

In die Griekse mitologie is daar die storie van Sisyfus, die stigter en koning van Korinte (Efyra). As mens was hy aanmatigend en arrogant, en die gode straf hom. In die onderwêreld kry hy die taak om ‘n groot rots teen ‘n bult uit te stoot, en net soos hy amper bo is, dan rol die rots al die pad terug, en dan moet hy oor begin. So hou dit vol, dag vir dag, tot in ewigheid. Stoot. Amper daar. Tevergeefs. Stoot. Amper daar. Tevergeefs.

Sisyfus se straf beskryf so baie mense se lewens. Alles wat hulle doen, voel vir hulle tevergeefs. Sonder die seën van die Here op ons lewens rus daar ‘n groot…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.