
GOD SE PLAN VIR JOU IS ‘N VERANDERDE LEWE (Kol. 1:28) ep. 2633
Robert Robinson is in die 1700's in Engeland gebore. As 'n jong man het hy onder die invloed van die bekende Metodiste-prediker, George Whitefield, gekom. Robert het 'n Christen geword en toe sy lewe aan die bediening gewy. Hy was ‘n baie gewilde prediker en mense het toegestroom om na hom te luister. Later kom hy sterk onder die invloed van mense wat ‘n valse leerstelling oor die Godheid van Jesus verkondig het.
Daar is ‘n storie dat hy eendag op 'n poskoets sit langs 'n vrou wat verdiep was in die lees van 'n boek. Sy het oor en oor na een spesifieke bladsy in die boek teruggekeer…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.