skinny.

Latest / Hoop Nogtans

Staan uit weens jou Persoonlike integriteit - Psalm 15 #2507

Op 22 Februarie 2011 sal onthou word as die dag toe ‘n aardbewing verwoesting in Christchurch aangerig het. 185 sterf in die aardbewing. 115 van hulle toe die CTV gebou inmekaar stort. 62 persent van die lewensverlies omdat een gebou se strukturele integriteit nie op standaard was nie. Strukturele integriteit het te doen met dinge soos die behoorlike ontwerp van die gebou, en dat die bouregulasies streng nagekom word. ’n Royal Commission bevind byna twee jaar later na ‘n grondige ondersoek watter faktore het ‘n rol gespeel hoekom die gebou se strukturele integriteit nie na wense was nie. Daar…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.