skinny.

Latest / Hoop Nogtans

STAP WEG VAN JOU TELEURSTELLING ‘N MOOI TOEKOMS BINNE! (Kol. 4:10) ep. 2637

STAP WEG VAN JOU TELEURSTELLING ‘N MOOI TOEKOMS BINNE!

“Chuck” Colson iemand wat vinnig opgang gemaak in die Amerikaanse politiek totdat hy een van die magtigste mense in Washington geword het. In 1969 het hy as spesiale raadgewer van president Richard Nixon direkte toegang tot die president van die VSA gehad. Maar toe kom Watergate, een van die grootste politieke skandale in die Amerikaanse geskiedenis.

Colson se wêreld stort in duie. Sy reputasie was aan skerwe. Sy politieke loopbaan was verby. In 1974 het hy skuld beken op ’n aanklag van dwarsboming van die gereg. Die man wat eens met…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.