skinny.

Latest / Hoop Nogtans

Daar is hoop vir hooplose mense #2515

Die Centers for Disease Control and Prevention (CDC) in die VSA het in 2023 omvattende navorsing onder Amerkiaanse tieners gedoen. Hul bevindings is kommerwekkend. Meer as ’n kwart van Amerikaanse tieners het swak geestesgesondheid ervaar, en ongeveer 40% het aanhoudend hartseer en hopeloos gevoel. Die opname het ook bevind dat 20% van die leerlinge ernstig oorweeg het om selfmoord te pleeg, met sowat 10% wat aangedui het dat hulle probeer het om hul lewens te beëindig [Anderer, S. (2024). CDC: 2 in 5 High Schoolers Report Persistent Sadness. JAMA, 332(21), 1779-1779]. Die statistiek vir…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.