Shows / Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann

Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann
Kom luister saam wanneer Dirk Hermann met verskeie gaste oor gebeure in die wêreld en by Solidariteit gesels. Hierdie gefokusde gesprekke gee kykers 'n ander perspektief op hoe gebeure op nasionale en internasionale vlak die wêreld van werk beïnvloed.
The show, from its episodes
No episode notes yet. Recurring topics, people and starter picks will appear when notes are available.
Typical episode length
18m · median of 83 episodes with a known length
Solo / guest format
Unknown — existing notes name people mentioned, but do not identify hosts or guests.
Recurring topics
No recurring topics established yet.
Recurring people
No recurring people established yet.
Start here
No starter picks yet — no published episodes with audio and a recorded notes hook.
Episodes
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 83 - Suid-Afrika is moeg vir die ANC
Die verkiesing is verby en die stemme is getel, maar die uitslae laat Suid-Afrika op ʼn kruispad. Aan die een kant is daar verligting oor die feit dat die ANC…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 82 - Waarom Solidariteit meer as net ʼn vakbond moes word
25 jaar gelede het die Mynwerkersunie se naam na Solidariteit verander. Hierdie verandering het met heelwat teenstand en onsekerheid gepaardgegaan. In hierdie…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 81 - As ons dit ignoreer, normaliseer ons dit.
Die stryd duur al vir amper 30 jaar voort! Solidariteit sal nie gaan lê totdat rassewette iets van die verlede is nie. In hierdie week se episode van Die…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 80 - Ons speel oop kaarte oor aanlyn dobbel
Aanlyn dobbel is ʼn groter probleem as wat mense besef. Nie net raak dit gesinne nie, maar dit word ʼn al groter probleem in die werksplek. Kyk hierdie week se…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 79 - Die regering is roekeloos en dit kan lei tot die verlies van 250 000 poste
Daar is geen rasionele rede vir die regering om twispunte te skep en roekelose uitlatings te maak in ’n tyd waar ons belangrikste handelsvennoot moet besluit…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 78 - Minister Lamola blaf, maar Amerika kan byt!
Solidariteit veg steeds om Suid-Afrika in Agoa te hou! Minister Lamola dink sy woorde beteken nie veel nie, maar dit het ʼn groot invloed op Amerika se besluit…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 77 - Suid-Afrika dalk voor Kersfees uit Agoa
As Suid-Afrika uit Agoa geskop word, kan duisende mense hul werk verloor! In hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld gesels dr. Dirk Hermann…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 76 - Amazon: Gee ʼn droom ʼn kans – nie ras nie
ʼn Mooi naam maak nie ʼn beleid moreel nie. In hierdie week se episode lees dr. Dirk Hermann sy opebrief aan Jeff Bezos. ʼn Amerikaanse onderneming wat een van…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 75 - Selfs Europa is bekommerd oor SA se wette
Die waarheid agter Solidariteit se Europa-besoek! In hierdie week se episode gesels Dirk met Jaco Kleynhans oor die uitnodiging wat hy ontvang het om die…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 74 - 30 jaar se regskennis – alles beskikbaar op een plek!
Daar is baie platforms waarvan ons gebruik kan maak – Facebook, Instagram, TikTok, maar is daar lewe agter daar die platforms? In drie jaar het Solidariteit se…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 73 - Is dit die laaste van Agoa vir Suid-Afrika?
Daar is gemengde gevoelens oor Suid-Afrika en Agoa. Is dit die beste pad vorentoe om só druk op die regering te plaas, of is dit net nog ʼn klippie in die bos…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 72 - Afrikaners het nog altyd met mekaar baklei – feit of fiksie?
Daar was nog altyd hierdie mite dat Afrikaners onder mekaar baklei, maar hoe waar is dit vandag? In hierdie week se episode gesels Dirk met Connie Mulder oor…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 71 - Media24 vra, Solidariteit wys
Media24 toon sterk belangstelling in Solidariteit! Hulle het reeds meer as 200 vrae aan die Solidariteit Beweging gestuur en stop ook nie daar nie. Die…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 70 - Groot kommer by Media24, Premier Fruit Products en Unisa!
Solidariteit het die afgelope twee weke met drie verskillende gevalle van arbeidsprobleme te doen gehad, waar werknemers op uiters negatiewe maniere geraak…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 69 - Wat gaan aan in die SAPD? Beskerming of transformasie?
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) is om al die verkeerde redes in die kollig. Personeel én die publiek is toenemend bekommerd oor die stand van die…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 68 - ʼn Teiken op my of op my kultuur?
In ʼn onlangse plasing op sosiale media is daar ʼn teiken op Dirk Hermann se voorkop geplaas ná afloop van ʼn artikel wat in Rapport verskyn het. In hierdie week…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 67 - Rooiseëlkrisis afgeweer! Só lyk die pad vorentoe.
Die afgelope week het Solidariteit ʼn hofbevel verwelkom ná ʼn dringende aansoek oor die onaanvaarbare vertragings met die uitreiking van rooiseëlsertifikate…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 66 - Lesufi en Gayton: “Bokkieweek is rassisties!”
Die afgelope week het Bokkieweek hewige debat ontlok. Kritici beweer dat die geleentheid rassisties is – maar wie is dié kritici, en waarop berus hul…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 65 - Die krag lê in die gemeenskap
Die krag van Solidariteit lê in die gemeenskap. In hierdie week se episode van die Solidariteit Wêreld deel Dirk Hermann die gevoel van gemeenskap by…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 64 - Ons wil gehalteonderwys volhoubaar maak
Ons wil ons kinders beskerm; daarom moet ons ons skole beskerm. In hierdie week se episode van die Solidariteit Wêreld gesels Dirk Hermann met Werner Human oor…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 63 - Solidariteit: Die krag van gewone mense
Waar kom Solidariteit se krag vandaan? In hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld gesels Dirk Hermann hieroor. Solidariteit se voete staan stewig…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannVredesooreenkoms: Het die VSA vir Iran getrump?
Van stormagtige waters tot ʼn golf van vrede in die Straat van Hormoes – maar wat beteken dit vir ons? Die afgelope paar maande het die wêreldekonomie…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 61 - WerfNet: Goeie mense, goeie werk.
WerfNet is meer as net ʼn werwingsmaatskappy; dit is jou vennoot in die werwingsproses. In hierdie week se episode gesels Dirk Hermann met Dané Visser…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 60 - Die ANC is lief vir politieke teater
Terwyl die ANC politieke teater speel, word regte mense se lewens elke dag geraak. Vir die regering mag dit dalk net speel-speel wees, maar die gevolge is…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 59 - Jan se huis en die F-woord in Europa
In hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld gesels Dirk met Jaco Kleynhans oor die F-woord: federalisme. Hulle was onlangs op ʼn toer na Europa, waar…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 58 - Wat is die prys vir ons vryheid?
Die reg om self te besluit – hoe lyk dit werklik? Solidariteit het wéér ʼn klagte by die IAO teen die regering ingedien, omdat hulle steeds ons keuses in die…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 57 - ʼn Aankondiging wat die onderwyswêreld gaan verander
Die onderwyswêreld staan op die drempel van onsekerheid. Daarom wil Solidariteit ʼn oplossing bied. In hierdie week se episode maak ons ʼn aankondiging wat die…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 56 - Is daar ʼn toekoms vir onderwys?
Die siel van ons gemeenskap is moedertaalonderrig, en die hart daarvan is onderwys. In hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld gesels Dirk Hermann…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 55 - BKO: Só verander jong mense die samelewing
Jong mense wat hul studentelewe geniet is iets om te ervaar en by Bo-Karoo Opleiding is dit presies wat jy gaan teëkom. Dié studente kan asemhaal en ʼn ander…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 54 - Waarom bid ons as dit vreemd is?
Ons is eerder vreemd en bid, as “normaal” sonder gebed. In hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld gesels Dirk Hermann oor geloof, geborgenheid en…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 53 - Almal praat oor die Afrikaner, maar wie is hulle werklik?
Die feit bly staan, Afrikaners is ʼn diverse groep mense. Wie is hulle werklik en wat dryf hulle elke dag? Daarom die vraag: Hoe dink Afrikaners oor dit wat in…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 52 - Werk is meer as net swart en wit
Gaan dit oor hoe jy lyk of wat jy weet? Volgens die regering is dit net jou ras wat saak maak! In hierdie week se episode gesels Dirk Hermann oor rasvereistes…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 51 - Van brandstofpryse tot die oorlog in Iran: Wat is die lang- en korttermynpyn?
Is dit ’n wyse besluit om korttermynoplossings vir ’n moontlike langtermynpyn te bied? In hierdie week se episode gesels Dirk Hermann, met Connie Mulder, oor…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 50 - Cyril, ons sal nie geboelie word nie!
Ons moet die rasbuffel stop – die tyd is nou! In hierdie week se 50ste episode van Die Solidariteit Wêreld gesels Dirk Hermann oor hoe die rasbuffel…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 49 - Alles oor die oorlog en hoe dit jou raak!
Lê daar ʼn Derde Wêreldoorlog voor? In hierdie week se episode gesels Dirk Hermann met Jaco Kleynhans oor die stand van sake in Iran en Amerika. Hulle delf…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 48 - Jy is ʼn held!
Solidariteit-lede is meer as net lede – julle is ʼn gemeenskap. Ons staan saam wanneer dit goed én sleg gaan en maak mekaar sterk in tye van nood. Julle is die…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 47 - Akademia bou fondamente van hoop
In onsekere tye het ons fondamente van hoop nodig. In hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld gesels Dirk Hermann met Henk Schalekamp, besturende…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 46 - NGV – op ys?
Jou gesondheid is goud werd, en die gevolge kan ernstig wees wanneer dit verswak. Die staat probeer reeds jare lank om jou gesondheidsorg te sentraliseer deur…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 45 - Die Derde Wêreldoorlog of nie?
Mense vra: “Gaan daar ʼn Derde Wêreldoorlog wees?” In hierdie week se episode gesels Dirk met Jaco Kleynhans oor die moontlikheid van ʼn oorlog wat kan uitbreek…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 44 - Alternatiewe media – Solidariteit se storie, soos dit werklik is
Skoenmaker (of is dit eerder hoofstroommedia), hou jou by jou lees! Oor die jare heen het Solidariteit allerlei nuus oor ons doen en late, en dit wat in ons…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 43 - Is mediahuise nog betroubaar?
Die afgelope tyd moes 13 mediahuise verskoning vra vir waninligting wat oor Solidariteit en AfriForum gepubliseer is. In hierdie week se episode gesels Dirk…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 42 - Net 'n jaar van Trump en kyk wat het gebeur
Wat ʼn jaar! Soos wat ons aan die begin van 2026 staan, kyk ons eers bietjie terug na die jaar wat was – met Donald Trump as president. Wat is sy groot plan? In…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 41 - 2026: Die krag van eendrag
Elkeen wat wíl werk, moet kán werk! In hierdie week se episode van Solidariteit Wêreld gesels Dirk oor die krag van eendrag. Solidariteit-lede help ons…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 40 - 2025 het sy hoogte- en laagtepunte vir ons gewys
Dankie, dankie, duisend maal dankie! Van verskeie afsprake oorsee tot ʼn wêreldbekende banier – 2025 het weereens gewys dat verandering die enigste sekerheid…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 39 - Max, is hierdie jou Marie Antoinette-oomblik?
Vroeër die week het Max du Preez ʼn plasing op X gemaak waar hy wou weet of hy deur ʼn woedende swart mob aangeval sou word as hy ʼn winkel besoek om ʼn ciabatta…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 38 - Die grootste Afrikaner-bouprojek met geen hulp van die regering
In hierdie week se episode van die Solidariteit Wêreld voer Dirk Hermann, ʼn bankgesprek met Francois van Vuuren, Henk Schalekamp en Marthinus Visser oor die…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 37 - Die ANC plak ʼn G20-pleister oor Suid-Afrika se rassewet-realiteite
Tydens vanjaar se G20-beraad is daar ʼn merkbare afwesigheidvan verskeie wêreldleiers – die grootste sedert die beraad in 2008. Waarom wilhierdie leiers nie met…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 36 - Ons skole word aangeval!
Ons moet beskerm, onregte beveg en alternatiewe bou! Dit is die boodskap wat Dirk Hermann wil deurgee. In vandeesweek se episode gesels Johan Botha, hoof van…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannHoekom verdedig julle die ANC?!
Die opspraakwekkende “Nie in ons naam nie”-brief het geweldige negatiewe reaksie van mense ontlok, terwyl die ANC dit met ope arms verwelkom het. Mense is baie…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 34 - Ons lede se stem is sterker as dié van 40
“Individue kom en gaan, maar instellings bly staan.” Dit is die woorde van dr. Dirk Hermann in hierdie week se episode van die Solidariteit Wêreld. Dirk gesels…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 33 - Rassewette maak mense siek ... letterlik!
Die uitwerking van rassewette op mense is só ekstreem dat dit hulle van hulle waardigheid ontneem. Dis hoekom Solidariteit só hard daarteen baklei. In hierdie…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 32 - Topvyf-gebeure – Wat sê dr. Dirk Hermann?
In dié week se episode van die Solidariteit Wêreld gesels Dirk Hermann oor die topvyf-gebeure wat tans van belang is. Hy spreek sy opinie uit oor die…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 31 - Ons gaan Withuis toe omdat die ANC sloer!
Dirk en Jaco gee vir ons ʼn blik agter die skerms oor wat op die onlangse toer na Amerika gebeur het. Dit het 24 dae, 7 state en 2 besoeke aan die Withuis…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 30 - Charlie Kirk – net ʼn oomblik in tyd of ʼn ewigheid?
Regoor die wêreld het mense oor die dood van Charlie Kirk gerou. Waarom het, veral jong mense, by Kirk aanklank gevind en oor sy dood getreur? Hierdie week…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 29 - Wat het in die Withuis gebeur?
Die gesprekke in die Withuis wat oor Suid-Afrika handel, is nog lank nie verby nie. Dit is krities dat hierdie gesprekke voortgesit word om ʼn oplossing te vind…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 28 - VSA-tariewe: Wag daar ʼn protes op ons?
Die golf van afleggings in Suid-Afrika duur voort. Dirk gesels hierdie week met Gideon du Plessis oor die toename van 100 000 afleggings binne ʼn enkele week…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 27 - Kwart miljoen werke kwyt; dis net die begin
Kwart miljoen werke kwyt en dit is net die begin. Die regering swyg steeds. Hulle soek ‘n ekonomiese oplossing vir ‘n politieke probleem. Wat is die rol van…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 26 - Die ANC sit soos ʼn stout kind in die hoek
Die ANC sit soos stout kinders in die hoek en sê almal is lelik met hulle. In hierdie week se episode gesels Dirk met Jaco Kleynhans oor die komende besoek aan…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 25 - Cyril het ʼn graad, maar geen ruggraat nie.
Die ANC bereik ʼn historiese laagtepunt! President Cyril Ramaphosa het vele grade, maar geen ruggraat. In vandeesweek se episode gesels Dirk met Connie Mulder…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 24 - SA se toekoms lyk beter as dié van Europa
Ons hoor dikwels die vraag: gaan jy bly of gaan jy gly? Ja, die ANC maak dit ongemaklik in ons land, maar hoe lyk die toekoms regtig in Westerse lande? Hierdie…