skinny.

Latest / Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann

Ep 53 - Almal praat oor die Afrikaner, maar wie is hulle werklik?

Die feit bly staan, Afrikaners is ʼn diverse groep mense. Wie is hulle werklik en wat dryf hulle elke dag? Daarom die vraag: Hoe dink Afrikaners oor dit wat in die wêreld aangaan? En wat lei hulle daartoe om oor sekere onderwerpe saam te stem of te verskil? In hierdie week se episode gesels Dirk met dr. Danie Langner, uitvoerende hoof van die Voortrekkermonument, oor navorsing wat oor Afrikaners gedoen is en oor wie hulle werklik is.

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.