Latest / Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann

Ep 68 - ʼn Teiken op my of op my kultuur?
In ʼn onlangse plasing op sosiale media is daar ʼn teiken op Dirk Hermann se voorkop geplaas ná afloop van ʼn artikel wat in Rapport verskyn het. In hierdie week se episode gesels Dirk oor die belangrikheid van eerlike gesprekke en dat ons mekaar se menings moet respekteer, selfs wanneer ons van mekaar verskil. Luister saam en lug jou mening.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.