skinny.

Latest / Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann

Ep 49 - Alles oor die oorlog en hoe dit jou raak!

Lê daar ʼn Derde Wêreldoorlog voor? In hierdie week se episode gesels Dirk Hermann met Jaco Kleynhans oor die stand van sake in Iran en Amerika. Hulle delf dieper in hoe dit Suid-Afrika sowel as Solidariteit-lede regstreeks beïnvloed. Is daar ʼn moontlike ontknoping waarmee almal tevrede sal wees of is dít ʼn onwaarskynlike vooruitsig? Dit alles en meer in hierdie week se episode van die Solidariteit Wêreld.

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.