skinny.

Latest / Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann

Ep 76 - Amazon: Gee ʼn droom ʼn kans – nie ras nie

ʼn Mooi naam maak nie ʼn beleid moreel nie. In hierdie week se episode lees dr. Dirk Hermann sy opebrief aan Jeff Bezos. ʼn Amerikaanse onderneming wat een van die grootste simbole van die vrye mark geword het, bedryf ʼn program in Suid-Afrika waar die ras van ʼn onderneming se eienaars bepaal wie mag deelneem en wie uitgesluit word. Kyk saam en deel jou mening oor Amazon se besluit.

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.