skinny.

Latest / Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann

Ep 46 - NGV – op ys?

Jou gesondheid is goud werd, en die gevolge kan ernstig wees wanneer dit verswak. Die staat probeer reeds jare lank om jou gesondheidsorg te sentraliseer deur die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) in werkingte stel. Die werklikheid is egter dat jy waarskynlik meer vir die NGV sal betaal as wat jy tans vir ʼn privaat mediese fonds betaal.

Dirk gesels in hierdie week se episode van Die SolidariteitWêreld met Theuns du Buisson oor waar ons tans staan in die stryd teen die NGV, asook oor die werkbare alternatief wat ons voorstel.

[0:00] Wat is die NGV en is dit op ys?

[2:13] Huidige…

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.