Latest / Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann

Ep 77 - Suid-Afrika dalk voor Kersfees uit Agoa
As Suid-Afrika uit Agoa geskop word, kan duisende mense hul werk verloor! In hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld gesels dr. Dirk Hermann, Kallie Kriel en Flip Buys oor die Solidariteit Beweging se vyf antwoorde op die Amerikaanse regering se vyf versoeke aan Suid-Afrika. Dit is in Suid-Afrika se belang dat daar na hierdie antwoorde geluister word. Kyk en gesels saam!
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.