Latest / Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann

Vredesooreenkoms: Het die VSA vir Iran getrump?
Van stormagtige waters tot ʼn golf van vrede in die Straat van Hormoes – maar wat beteken dit vir ons? Die afgelope paar maande het die wêreldekonomie aansienlik verswak, met lande wat onder bykomende druk weens die oorlog in Iran gebuk gegaan het. Suid-Afrika was geen uitsondering nie. In hierdie week se episode gesels Dirk en Jaco oor die vredesooreenkoms, die uitwerking daarvan op brandstofpryse en wat dit vir ons in die toekoms kan beteken.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.