Latest / Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann

Ep 78 - Minister Lamola blaf, maar Amerika kan byt!
Solidariteit veg steeds om Suid-Afrika in Agoa te hou! Minister Lamola dink sy woorde beteken nie veel nie, maar dit het ʼn groot invloed op Amerika se besluit. In hierdie week se episode gesels Dirk Hermann met Jaco Kleynhans oor die gevolge van die besluit en wat moontlik in die volgende paar weke kan gebeur. Kyk en gesels saam.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.