Shows / Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann

Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann
Kom luister saam wanneer Dirk Hermann met verskeie gaste oor gebeure in die wêreld en by Solidariteit gesels. Hierdie gefokusde gesprekke gee kykers 'n ander perspektief op hoe gebeure op nasionale en internasionale vlak die wêreld van werk beïnvloed.
The show, from its episodes
No episode notes yet. Recurring topics, people and starter picks will appear when notes are available.
Typical episode length
18m · median of 83 episodes with a known length
Solo / guest format
Unknown — existing notes name people mentioned, but do not identify hosts or guests.
Recurring topics
No recurring topics established yet.
Recurring people
No recurring people established yet.
Start here
No starter picks yet — no published episodes with audio and a recorded notes hook.
Episodes
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 23 - Die ANC is reg en jy is verkeerd
Die Nasionale Dialoog is ’n herlewingspoging van die ANC! In hierdie week se episode gesels Dirk met Werner Human oor waarom ons nie aan dié dialoog gaan…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 22 - Trump straf SA, danksy ANC
Die 30%-tariefverhoging is hier – wat kan jy verwag? Pres. Trump is besig met ʼn totale herrangskikking van globale handel en SA trek aan die kortste ent. Is…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 21 - Is die menslikheid in onderhandelinge weg?
Hoe lyk onderhandelinge agter geslote deure? Dirk gesels met Gideon du Plessis oor kollektiewe bedinging en of menslikheid nog 'n faktor is tydens…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 20 - Lesufi kan praat, maar ons gaan bou!
ʼn R3,2 miljard-kampus wat die gemeenskap sal versterk, is op pad. Kanton werk aan ʼn vennootskap met die gemeenskap en in hierdie week se episode gesels Dirk…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 19 - Blackvest: Geen klas vir wit kinders, slegs ras
In vandag se episode gesels Dirk met Connie Mulder oor Bidvest se rassisme, wat as regstelling vermom word. Die beursprogram se bestaan kom nou eers aan die…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 18 - Trump se byt toe erger as sy “bluff”
Die 30%-tariewe wat die VSA op Suid-Afrikaanse uitvoerprodukte wil hef, kan ʼn verwoestende uitwerking op ons land hê. Die ironie is dat die kwessie met ʼn…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 17 - Werksoekportaal waar “BEE” nie tel nie!
Die digitale platform wat Solidariteit in 2023 geskep het werk só goed dat selfs regeringsdepartemente daarvan gebruikmaak! In hierdie week se episode gesels…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 16 - Dirk en Kallie se gesprek met die president.
“Bela is ʼn aanval op ons siel!” – Dit was die eerste woorde aan president Ramaphosa tydens onderhandelinge oor die Bela-wet. Dié week se episode bied ʼn kykie…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 15 - Ramaphosa pak in, Trump pak uit!
Ramaphosa pak sy sogenaamde ideale ooreenkoms in sy G7-tassie, maar Trump stuur hom leë hande terug. In dié week se episode bespreek Dirk en Jaco hul kommer…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 14 - Dit is hoe SEB jou sak ruk
Dit is geen geheim dat daar meer ongelykheid as gelykheid in ons land is nie. Die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) het ʼn skokkende verslag vrygestel wat…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 13 - Sektorteikens – só gaan jy vervang word
Die somme is gemaak, maar die antwoorde maak nie sin nie. Suid-Afrika se konsep van ras is absurd. Dirk Hermann en Connie Mulder bespreek Solidariteit se…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 12 - Trump het die raspleister afgeruk
Beteken hierdie die einde van rassewetgewing in Suid-Afrika? Ons land is meer ongelyk as ooit tevore. Die vraag is nou, moet ons nóg 25 jaar wag vir ekonomiese…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 11 - Withuis-gesprek: Pres. Ramaphosa in die “hoof” se kantoor
President Ramaphosa het gedink dat sy “sjarme” voldoende sou wees om die gesprek in die rigting van vennootskap, handel en die G20-beraad te stuur. Toe wys…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 10 - Te wit om welkom te wees?
Is jy te wit om welkom te wees? In hierdie week se episode gesels Dirk met Willie Spies, direkteur van Hurter Spies, oor die 49 vlugtelinge wat in Amerika…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 9 - Rassewette: Beteken afnames in Europese beleggings minder werk in SA?
Dirk gesels met Jaco Kleynhans wat tans in Straatsburg by die Europese Parlement is, waar hy namens Solidariteit 'n memorandum oor rassewetgewing in…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 8 - So wil die regering vir Trump met ’n slap Afrikaner-riem vang
Die hele wêreld skarrel rond oor die VSA, behalwe die Suid-Afrikaanse regering. Volgens die regering het Afrikaners waninligting in die VSA gaan versprei, en…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 7 - Die rasbuffel is gekwes, maar wat is die doodskoot?
Die regering maak rassisme weer wet! In hierdie week se episode gesels Dirk met Anton van der Bijl oor hoe die regering doelbewus bepalings in hul ooreenkoms…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 6 - Groot moeilikheid vir SA – Trump-sanksies op pad
In hierdie week se episode gesels Dirk met Charl Oberholzer oor die nuwe gesant wat die ANC na Amerika stuur om bande met dié land te herstel. Verder bespreek…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 5 - Die hart van sekerheid oor die toekoms lê in goeie opleiding
In hierdie week se episode gesels Dirk en Jaco oor al die onsekerhede wat ons tans in die land, maar ook in die wêreld beleef en hoe Solidariteit dit benader…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 4 – Internasionale verhoudings en hoekom Solidariteit vir sy lede bly opstaan
AGOA moet hernu word anders is daar ‘n moontlikheid dat duisende werksgeleenthede verlore sal gaan. In die vierde episode van Die Solidariteit Wêreld met Dirk…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 3 - SA se nuwe VSA-ambassadeur en hoe Solidariteit steeds bou aan ’n voorspoedige toekoms.
Dirk en Jaco gesels oor alles wat hierdie week by Solidariteit én in die wêreld gebeur het. Dirk pak die verkiesing van die nuwe VSA-ambassadeur uit en…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 2 – Die besoek aan die VSA, volgehoue druk op die regering en die afwesigheid van die ANC
Solidariteit, saam met die Solidariteit Beweging en AfriForum, lê ʼn besoek aan die VSA af. Dirk en Jaco gesels oor wat die Amerikaanse regering se gevoel oor…
Die Solidariteit Wêreld met Dirk HermannEp 1 - Trump, Solidariteit en die regering
Hoekom sê die regering dat die sanksies wat president Trump teen Suid-Afrika ingestel het, is Solidariteit se skuld? Dirk Hermann en Jaco Kleynhans bespreek…