Latest / Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann

Ep 9 - Rassewette: Beteken afnames in Europese beleggings minder werk in SA?
Dirk gesels met Jaco Kleynhans wat tans in Straatsburg by die Europese Parlement is, waar hy namens Solidariteit 'n memorandum oor rassewetgewing in Suid-Afrika ingedien het. Die werklikheid is dat die rassewette Suid-Afrika elke jaar duisende rande aan werksgeleenthede kos. Die werkloosheidsyfer het nie minder geword as gevolg van rassewetgewing nie; dit het baie meer geword. Daarom moet internasionale rolspelers standpunt begin inneem.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.