Latest / Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann

Ep 7 - Die rasbuffel is gekwes, maar wat is die doodskoot?
Die regering maak rassisme weer wet! In hierdie week se episode gesels Dirk met Anton van der Bijl oor hoe die regering doelbewus bepalings in hul ooreenkoms verander het en hoe die president hom aan minagting van die hof skuldig maak. Hulle bespreek ook die doel van ʼn Suid-Afrikaanse oplossing vir ʼn Suid-Afrikaanse probleem as die regering nie daarby gaan hou nie. Klik hier om dié week se episode te kyk!
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.