skinny.

Latest / Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann

Ep 40 - 2025 het sy hoogte- en laagtepunte vir ons gewys

Dankie, dankie, duisend maal dankie! Van verskeie afsprake oorsee tot ʼn wêreldbekende banier – 2025 het weereens gewys dat verandering die enigste sekerheid is. Ons moes aanpas by die ekonomie, die regering se besluite en steeds stap ons as ʼn gemeenskap sterker uit aan die ander kant! Solidariteit wil dankie sê vir al die lede wat saam met ons gestaan het hierdie jaar. Wat was jou hoogtepunt gewees?

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.