Latest / Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann

Ep 37 - Die ANC plak ʼn G20-pleister oor Suid-Afrika se rassewet-realiteite
Tydens vanjaar se G20-beraad is daar ʼn merkbare afwesigheidvan verskeie wêreldleiers – die grootste sedert die beraad in 2008. Waarom wilhierdie leiers nie met Suid-Afrika geassosieer word nie? Dit is geensins redetot vreugde nie, maar wel ʼn duidelike teken van ʼn verlore diplomatiekegeleentheid vir ons land.
In hierdie week se episode gesels Dirk en Jaco Kleynhans oordie G20-ontwikkelings, en ook oor daardie omstrede oranje banier.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.