Latest / Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann

Ep 39 - Max, is hierdie jou Marie Antoinette-oomblik?
Vroeër die week het Max du Preez ʼn plasing op X gemaak waar hy wou weet of hy deur ʼn woedende swart mob aangeval sou word as hy ʼn winkel besoek om ʼn ciabatta te gaan koop. Hierdie plasing word deur Dirk Hermann as uiters onsensitief beskou. Hy rig in hierdie week se episode van die Solidariteit Wêreld ʼn antwoord aan Max. Wat sou jy vir Max gesê het?
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.