skinny.

Latest / Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann

Ep 79 - Die regering is roekeloos en dit kan lei tot die verlies van 250 000 poste

Daar is geen rasionele rede vir die regering om twispunte te skep en roekelose uitlatings te maak in ’n tyd waar ons belangrikste handelsvennoot moet besluit of hulle die handelsooreenkoms, Agoa, met Suid-Afrika wil hernu nie. Indien dit nie sou gebeur nie gaan die mense wat die liefste vir ons land is, normale, hardwerkende landsburgers die prys daarvoor betaal. Hierdie week gesels Dirk met Theuns du Buisson oor navorsing wat al aan die VSA bekendgestel is en wat die impak van hierdie handelsooreenkoms werklik is. Kyk hierdie week se episode en gesels saam.

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.