Latest / Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann

Ep 57 - ʼn Aankondiging wat die onderwyswêreld gaan verander
Die onderwyswêreld staan op die drempel van onsekerheid. Daarom wil Solidariteit ʼn oplossing bied. In hierdie week se episode maak ons ʼn aankondiging wat die onderwyswêreld gaan verander. Johan Botha gesels met Dirk Hermann oor die stand van onderwys in Suid-Afrika en hoe Solidariteit onderwysers bystaan.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.