Latest / Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann

Ep 66 - Lesufi en Gayton: “Bokkieweek is rassisties!”
Die afgelope week het Bokkieweek hewige debat ontlok. Kritici beweer dat die geleentheid rassisties is – maar wie is dié kritici, en waarop berus hul beskuldigings? Dirk Hermann gesels in hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld met Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum en een van Bokkieweek se borge, oor die omstredenheid en die rassedebat wat rondom die geleentheid ontstaan het.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.