Latest / Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann

Ep 72 - Afrikaners het nog altyd met mekaar baklei – feit of fiksie?
Daar was nog altyd hierdie mite dat Afrikaners onder mekaar baklei, maar hoe waar is dit vandag? In hierdie week se episode gesels Dirk met Connie Mulder oor navorsing oor Afrikaners en hoe ons eenheid in kultuur, geloof en gemeenskap oor die afgelope drie dekades versterk het. Kyk dié week se episode en laat weet ons of jy die eenheid van Afrikanerskap beleef.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.