skinny.

Latest / Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann

Ep 75 - Selfs Europa is bekommerd oor SA se wette

Die waarheid agter Solidariteit se Europa-besoek! In hierdie week se episode gesels Dirk met Jaco Kleynhans oor die uitnodiging wat hy ontvang het om die Europese Parlement toe te spreek. Hulle delf ook verder in Europa se bekommernisse oor Suid-Afrika se wette en beleide asook die boodskap wat Jaco vir Suid-Afrikaners het.

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.