Latest / Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann

Ep 50 - Cyril, ons sal nie geboelie word nie!
Ons moet die rasbuffel stop – die tyd is nou! In hierdie week se 50ste episode van Die Solidariteit Wêreld gesels Dirk Hermann oor hoe die rasbuffel Suid-Afrikaners al bykans 30 jaar lank kniehalter. Terwyl die regering wegkyk, betaal gewone mense die prys. Maar dit moet stop. Ons gaan nie terugstaan nie. Ons gaan voortgaan met ons hofsake. Ons is nie meer ʼn enkele stem nie, maar ʼn koor. Luister na hierdie week se episode en word deel van die finale aanslag teen die rasbuffel.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.