Latest / Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann

Hoekom verdedig julle die ANC?!
Die opspraakwekkende “Nie in ons naam nie”-brief het geweldige negatiewe reaksie van mense ontlok, terwyl die ANC dit met ope arms verwelkom het. Mense is baie kwaad daaroor en het soms lelik daarop gereageer. Die vraag is egter: Waar kom hierdie hewige reaksie vandaan? Dirk en Connie delf dieper in hierdie reaksie en ontleed waarom mense so kwaad is.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.