Latest / Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann

Ep 51 - Van brandstofpryse tot die oorlog in Iran: Wat is die lang- en korttermynpyn?
Is dit ’n wyse besluit om korttermynoplossings vir ’n moontlike langtermynpyn te bied? In hierdie week se episode gesels Dirk Hermann, met Connie Mulder, oor wat om te doen in hierdie onsekere tye. Almal moet weet daar is pyn wat voorlê, maar daar is ook hoop wat aan die ander kant wag. Ons moet mekaar ondersteun, en die tyd daarvoor is nou. Luister saam en deel in ons drie stappe om hierdie moeilike tyd te oorleef.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.