skinny.

Latest / Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann

Ep 69 - Wat gaan aan in die SAPD? Beskerming of transformasie?

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) is om al die verkeerde redes in die kollig. Personeel én die publiek is toenemend bekommerd oor die stand van die polisiediens en die veiligheid wat dit veronderstel is om te verseker. In hierdie week se episode gesels Dirk Hermann met Theunis van Staden oor die uitdagings waarmee die SAPD tans worstel, die gemoedstoestand onder personeel en die pad vorentoe. Is daar nog ʼn uitweg, of gaan transformasie steeds koning kraai?

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.