Latest / Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann

Ep 42 - Net 'n jaar van Trump en kyk wat het gebeur
Wat ʼn jaar! Soos wat ons aan die begin van 2026 staan, kyk ons eers bietjie terug na die jaar wat was – met Donald Trump as president. Wat is sy groot plan? In hierdie week se episode gesels Dirk Hermann met Jaco Kleynhans oor hoe Suid-Afrika in die groter Trump-prentjie inpas, en watter foute moontlik gemaak is. Het president Trump die rekkie té vêr getrek? Kom gesels saam in hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.