Shows / Skrywers en Boeke

Episodes
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 10 Februarie 2021
Elmari Rautenbach, die organiseerder van die US Woordfees se skrywersprogram, gesels met Ilse Salzwedel oor haar onlangse leeslekkertes, en jy kan luister na…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 3 Februarie 2021
Ilse Salzwedel gesels met Christien Neser, jeugboekskrywer en spraakterapeut, oor die belangrikheid van boeke, stories en hardop-voorlees, ter viering van…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 27 Januarie 2021
Ilse Salzwedel gesels met Louis Jansen van Vuuren oor sy biografiese vertellinge, AMPER FRANS. Prof. Ryan Blumenthal, ‘n forensiese patoloog, praat oor sy…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 20 Januarie 2021
Die skrywer en oud-uitgewer Kerneels Breytenbach gesels oor sy lysie leesplesiere vir 2020. Ilse Salzwedel gesels met Henda Olivier oor haar debuutroman DIE…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 13 Januarie 2021
Ina Strydom deel haar indrukke van Francois Smith se roman, DIE KLEINSTE RAMP DENKBAAR. Suzette Kotze-Myburgh gesels oor die US Woordfeesbundel 2020, en haar…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 6 Januarie 2021
Ilse Salzwedel gesels met Dibi Symington oor haar nuwe roman STOM GODE, en oor THE CHOICE, die inspirerende ware lewensverhaal van dr. Edith Eger, ‘n…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 23 Desember 2020
Twee boekliefhebbers, RSG se Ina Strydom en die joernalis AJ Opperman, gesels oor hulle leeshoogtepunte van 2020. Johan Myburg vertel meer oor die Nederlandse…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 16 Desember 2020
Ilse Salzwedel gesels oor ‘n klomp kinder- en jeugboeke wat die perfekte Kersgeskenk sal wees vir jong lesers. Daar is iets vir almal se leessmaak – van…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 9 Desember 2020
Ilse Salzwedel praat met Anoeschka von Meck oor haar nuwe roman DIE HEELAL OP MY TONG. Hou jou kinders van nie-fiksie? Ilse gesels oor drie oulike nuwe…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 2 Desember 2020
Luister na die laaste bydrae in die reeks oor die Sestigers. Die kollig val op Adam Small. Daar is ‘n argiefonderhoud uit 1994 waarin Small praat oor sy lewe…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 25 November 2020
Luister na 'n argiefonderhoud met Christine Barkhuizen Le Roux, wat verlede week oorlede is. Ina Strydom gee haar mening oor Deon Meyer se DONKERDRIF, en Johan…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 18 November 2020
Kan ‘n mens Karel Schoeman se naam insluit by dié van die Sestigers? hoor wat prof. Willie Burger hieroor sê. Jy kan ook luister na Karel Schoeman se…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 11 November 2020
Ilse Salzwedel gesels met Juanita Aggenbag oor haar roman STILLE WATERS. Jy kan ook meer uitvind oor LAPA se jeugromankompetisie, die wenners van vanjaar se…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 4 November 2020
Hennie Aucamp se naam word tradisioneel nie saam met die van ander Sestigers genoem nie, maar luister hoekom prof. Willie Burger hierdie akademikus, digter…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 28 Oktober 2020
Die skrywer, letterkundige en taalaktivis, prof. Ampie Coetzee, is onlangs oorlede. Drie van sy kollegas en vriende, prof. Hein Willemse, prof. Steward van Wyk…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 21 Oktober 2020
In nog ‘n kykie na die Sestigers val die fokus op Abraham de Vries. Jy kan luister na uittreksels uit twee onderhoude met hom, en prof. Willie Burger gesels…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 14 Oktober 2020
Ilse Salzwedel gesels met Jan van Wyk oor sy bundel kontreisketse, VERTEL DA' VI' MY 'N STORIE VAN NAMAKWALAND. Louise Viljoen vertel meer oor haar kinderboek…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 7 Oktober 2020
Die fokus val op Jan Rabie se werk en letterkundige invloed as Sestiger. Jy kan luister na 'n hoorbeeld waarin Rabie self gesels, en prof. Willie Burger gesels…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 30 September 2020
Francois Smuts gesels met Ilse Salzwedel oor sy debuutroman SLAGOFFER. Ria Winters se boek oor haar korrespondensie met Karel Schoeman, DIE REISE VAN SCHOEMAN…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 23 September 2020
Wie was Bartho Smit, digter, dramaturg en uitgewer van baie van die Sestiger-beweging se werk? Jy kan luister na stemopnames van Smit self, en prof. Willie…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 16 September 2020
Connie Luyt se roman WAAR ONTHOU BEGIN, Jaco Fouche se AANSPREEKLIKHEID en Renee Rautenbach Conradie se debuutroman MET DIE VIERKLEUR IN PARYS word bespreek…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 9 September 2020
Etienne Leroux word steeds beskou as een van die belangrikste Sestigers. Luister na 'n uittreksel uit 'n 1987-onderhoud waarin hy oor sy werk en lewe gesels…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 2 September 2020
Ilse Salzwedel gesels met die die skrywer van RSG se nuwe kinderstorie, BLINKTAND VAN BOSVELDPARADYS, wat ook in boekvorm beskikbaar is. Jy kan ook luister na…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 26 Augustus 2020
Breyten Breytenbach kom aan die beurt in die minireeks oor die Sestigers. Jy kan onder andere luister na 'n argiefonderhoud met hom wat in 1964 opgeneem is…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 19 Augustus 2020
Die kollig val op die digkuns. Ilse Salzwedel gesels met prof. Karen de Wet, die samesteller van VERS EN VROU, en van die digters wie se werk daarin opgeneem…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 12 Augustus 2020
Ingrid Jonker kom aan die beurt in ons minireeks oor die Sestigers. Jy kan luister na 'n 1964-argiefonderhoud met haar, en prof. Willie Burger gesels oor haar…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 5 Augustus 2020
Ilse Salzwedel gesels met Cecilia Steyn oor haar jeugroman DIE VLERKE VAN NAALDEKOKERS en oor haar jongste kinderboekreeks. Phyllis Green, SARIE se…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 29 Julie 2020
Luister na nog 'n gesprek uit die argiewe met 'n Sestiger. Hierdie keer is dit die veelsydige en baie interessante Chris Barnard wat gesels oor sy lewe en…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 22 Julie 2020
Ilse Salzwedel gesels met Deborah Steinmair oor haar nuwe boek (AS JY VAN MOORD DROOM). Phyllis Green vertel meer oor drie jeugromans vir seuns. In Johan…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 15 Julie 2020
Ses dekades nadat die Sestigers Afrikaanse letterkunde in 'n nuwe rigting gestuur het, is hulle werk en nalatenskap nog net so belangrik. In die eerste episode…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 8 Julie 2020
Phyllis Green, SARIE se boekeredakteur, gesels oor drie interessante biografiese boeke. Ilse Salzwedel gesels met Anchien Troskie oor haar nuwe roman…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 1 Julie 2020
Die skrywer, dramaturg en digter N.P. Van Wyk Louw is vanjaar 50 jaar gelede oorlede, en ons bring hulde aan die enigste skrywer wat vyf maal met die…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 24 Junie 2020
Ilse Salzwedel gesels met Ben Viljoen oor sy roman 'N BALLADE VIR NKUNZI. Phyllis Green gesels oor interessante nie-fiksie wat sy onlangs gelees het, en Johan…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 17 Junie 2020
Die skrywer Elsa Joubert is vandeesweek in die ouderdom van 97 jaar oorlede. Luister na 'n heruitsending van 'n onderhoud wat Suzette Kotze-Myburgh in 2018 met…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 10 Junie 2020
Ilse Salzwedel gesels met Daniël Lötter oor sy bundel Karoostories, DIE GROOTPAD IS 'N GRONDPAD. Jaco Jacobs vertel meer van 'n gratis e-boek wat help om alles…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 3 Junie 2020
Ilse Salzwedel gesels met Sophia Kapp oor haar nuwe roman KANAÄN. Johan Myburg gesels in sy insetsel oor die internasionale letterkunde oor die digter Philip…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 27 Mei 2020
Ilse Salzwedel gesels met Johan Myburg oor sy Hertzogprys, en jy kan ook luister na 'n heruitsending van 'n 2016 RSG Kunstefees-program oor UITTOGBOEK, die…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 20 Mei 2020
Ina Strydom praat met Etienne van Heerden oor sy jongste roman DIE BIBLIOTEEK AAN DIE EINDE VAN DIE WÊRELD. Johan Myburg sorg vir ekstra baie nuus uit die…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 13 Mei 2020
Luister na 'n heruitsending van 'n insetsel oor 'n multi-sensoriese tuin by die Pionierskool in Worcester, waar tegnologie help om poësie en prosa vir blinde…
Skrywers en BoekeDie woordketting 3
Die derde in die reeks van hierdie gewilde, bekroonde produksie. Met Ilse Salzwedel en die digters Diana Ferrus, Andries Bezuidenhout en Philip de Vos
Skrywers en BoekeDie woordketting 2
Die digters toor met woorde en borduur vrolik voort op verse van onder andere Boerneef en Barend J. Toerien. Daar is ook kans om ‘n gunstelinggedig te…
Skrywers en BoekeDie woordketting 1
In die plek van vanaand se normale Skrywers en Boeke saai ons DIE WOORDKETTING uit wat tydens die 2014 RSG Kunstefees uitgesaai is. Ilse Salzwedel doen die…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 8 April 2020
Luister na sketse uit die pen van Annemarie van der Walt, Pieter Pieterse en Johann C. Bakkes en nuus uit die internasionale boekewêreld, wat onder andere die…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 1 April 2020
Ilse Salzwedel gesels met Petrovna Metelerkamp oor die werk van Jeanne Goosen. Petrovna het onlangs 'n biografie van Jeanne saamgestel, asook 'n digbundel van…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 25 Maart 2020
Kinderboekskrywer Alba Bouwer sou vandeesmaand 100 jaar oud gewees het, en 'n heruitgawe omnibus van haar gewilde Rivierplaas- en Ruyswyck-stories het pas…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 18 Maart 2020
Ses dekades gelede is Afrikaanse letterkunde heeltemal verander deur 'n groep skrywers, digters en dramaturge na wie steeds verwys word as die Sestigers…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 11 Maart 2020
Die eerste Afrikaanse vertaling van 'n Jodi Picoult-roman het onlangs in Afrikaans verskyn. Hoor hoe die topverkoper internasionale skrywer daaroor voel. Ilse…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 4 Maart 2020
Ilse Salzwedel gesels met Elmari Rautenbach, koordineerder van die US Woordfees se Skrywersfees, oor vanjaar se program. Olivia Coetzee, skrywer van INNIE…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 26 Februarie 2020
Sonya van Schalkwyk-Barois, die vrou agter die splinternuwe Afrikaanse vertalings van die Kuifie-strokiesprentreeks, vertel vir Ilse Salzwedel hoe sy die…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 19 Februarie 2020
Luister na argiefmateriaal oor die digter, liedjieskrywer en dramaturg Rosa Keet, wat onlangs haar 75e verjaarsdag gevier het. Keet was instrumenteel in die…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 12 Februarie 2020
Hoe omskep jy 'n klassieke roman soos DIE SWERFJARE VAN POPPIE NONGENA in 'n rolprent? Dramaturg Saartjie Botha vertel hoe sy en haar mededraaiboekskrywer…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 5 Februarie 2020
Ilse Salzwedel gesels met Stefaans Coetzee, skrywer van WIT WOLF, oor hoe boeke sy lewe tydens sy byna twee dekades in die tronk verander het. 1 Februarie was…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 29 Januarie 2020
Ilse Salzwedel gesels met Sidney Gilroy oor sy debuutroman KLIKBEK. Jy kan ook luister na 'n argiefopname waarin die digter en skrywer Wilma Stockenström van…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 22 Januarie 2020
Suzette Kotze-Myburgh gesels met Kerneels Breytenbach oor sy nuwe roman HOND SE GEDAGTE. Johan Myburg deel interessante nuus uit die internasionale…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 15 Januarie 2020
Ilse Salzwedel praat met Christine Barkhuizen-Le Roux oor haar roman My naam is Prins en ek slaap met die lig aan. Johan Myburg vertel wat in die…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 8 Januarie 2020
Ilse Salzwedel gesels met Chris Karsten oor sy nuwe roman ANDERMAN SE VROU. Jy kan ook luister na 'n argiefopname uit 1991 waarin die bekende skrywer Audrey…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 18 Desember 2019
Die baanbreker-uitgewer, Cecilia Britz, is verlede week oorlede. Luister na 'n huldeblyk ook die vrou wat Afrikaanse ontspanningsfiksie nuwe momentum gegee…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 11 Desember 2019
Ilse Salzwedel gesels met Phyllis Green, SARIE se boekeredakteur, oor interessante nie-fiksieboeke vir die kerskous. Johan Myburg gee in sy internasionale…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 4 Desember 2019
Ilse Salzwedel fokus op boeke wat goeie geskenke sal maak. Sy gesels met Phyllis Green, SARIE se boekeredakteur, oor 'n paar van haar gunsteling fiksieboeke…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 27 November 2019
Ilse Salzwedel gesels met Suzette Kotze-Myburgh oor haar lysie gunstelingboeke vir 2019. En Johan Myburg gesels in sy bydrae onder andere oor 'n 100-jaar oue…