skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 20 Januarie 2021

Die skrywer en oud-uitgewer Kerneels Breytenbach gesels oor sy lysie leesplesiere vir 2020. Ilse Salzwedel gesels met Henda Olivier oor haar debuutroman DIE GOEIE SUSTER. Milan Murray gesels oor haar jongste kinderboek DIE HUSSE EN DIE KLEIN JAKKALSIES. Johan Myburg vertel meer van die Carol Shields prys vir vroueskrywers, die PEN vryheid van uitdrukking-prys en ‘n nuwe roman uit die pen van die Ierse skrywer Sally Rooney.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.