Shows / Skrywers en Boeke

Episodes
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke: Keina Swart (Swerwerskraal); Kinderboekuitgewer Shawna Leze Meiring
3 November 2026: Ilse Salzwedel gesels met Keina Swart oor haar roman SWERWERSKRAAL (gebaseer op ‘n ware verhaal). Jy kan ook luister na ‘n gesprek wat…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke: Martin Steyn (BLINDE KOL); Debat oor KI-boeke kry nuwe momentum
28 Oktober 2026: Ilse Salzwedel gesels met Martin Steyn oor sy jongste roman, BLINDE KOL. Johan Myburg vertel meer oor ‘n nuwe boek deur Isabelle Allende. Hy…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke: Hulde aan Linda Rode; Chris Vorster oor TOBIE
21 Oktober 2026: Die kinderboekkenner, skrywer en vertaler, Linda Rode, is onlangs oorlede. Luister na ‘n onderhoud wat Ilse Salzwedel in 2014 met haar gevoer…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke: Jean Cooper (WAAR DIE TEERPAD OPHOU); Nederlandse digter Mustafa Stitou
14 Oktober 2026: Ilse Salzwedel gesels met Jean Cooper oor sy boek, WAAR DIE TEERPAD OPHOU, waarin hy skryf oor sy 80 dae per motorfiets deur Afrika. Dr. Marni…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke: Bekroningsplegtigheid van SA Akademie vir Wetenskap en Kuns
7 Oktober 2026: Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns bekroon jaarliks uitsonderlike werk in die Afrikaanse letterkunde. Ons neem jou saam na…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke: Joan Hambidge se 70e verjaarsdagviering by Tuin van Digters
30 September 2026: Die digter en akademikus Joan Hambidge se 70e verjaarsdag is tydens die onlangse Tuin van Digters by die Breytenbachsentrum op Wellington…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke: Loftus Marais oor Karel Schoeman-biografie DAARDIE LEWE
23 September 2026: Loftus Marais gesels oor Karel Schoeman se biografie, DAARDIE LEWE. Vind meer uit oor die boeke wat vanjaar bekroon is met ATKV…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke: Henda Olivier (DONKERHART); Erla Diedericks (JAGSPINNEKOP)
16 September 2026: Aanhangers van die Gruffalo (Goorgomgaai in Afrikaans) sal bly wees om te hoor daar is ‘n splinternuwe boek in dié reeks, GRUFFALO GRANNY…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke: UJ-Pryse vir Afrikaans en Literêre Vertaling
8 September 2026: Die Universiteit van Johannesburg se pryse vir Afrikaans en die vertaalprys is op 4 September aan die wenners oorhandig. Luister na ‘n…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke: Olive Schreiner se VAN MAN TOT MAN; Stefaans Coetzee; M.E.R.
2 September 2026: Prof. Marni Bonthuys gesels oor VAN MAN TOT MAN, ‘n voorheen ongepubliseerde roman van Olive Schreiner was pas in Afrikaans verskyn het. J.M…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke: Elmarie Dercksen - Wat Die Witbors Wou Sê
26 Augustus 2026: Elmarie Dercksen gesels oor haar tweede roman, WAT DIE WITBORS WOU SÊ. Johan Myburg het nuus oor internasionale boeke, soos DREAM COUNT van…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke: Carel van der Merwe
19 Augustus 2026: Carel van der Merwe is bekend as bekroonde skrywer van nie-fiksie. Hy gesels oor sy loopbaan en DIE SERWIËR, ‘n spanningsroman uit sy pen…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke: Wenners van LAPA-jeugromankompetisie; Martin Versfeld 115 jaar
12 Augustus 2026: Anschen Conradie gesels oor die wenners van die LAPA-jeugromankompetisie. (Fanie Viljoen se DIE SEUN MET DIE SWAELTJIE, Zelda Bezuidenhout se…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke: Nie-fiksie boeke; Zirk van den Berg
5 Augustus 2026: Anschen Conradie gesels oor vier nie-fiksie boeke wat sy kan aanbeveel: Graham Coetzer se ZAMA ZAMA, Ryan Blumenthal se TRACE, Dominique…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke: Bettina Wyngaard (1971 – 2026)
29 Julie 2026: ‘n Huldigingsprogram vir die skrywer en aktivis, Bettina Wyngaard, wat op 24 Julie oorlede is. Kerneels Breytenbach, Ingrid Jones, Marni…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke: Allen Grootboom - AS DIE VUUR HUIL
22 Julie 2026: Suzette Myburg gesels met die skrywer Allen Grootboom oor sy debuutroman, AS DIE VUUR HUIL. Ilse Salzweddel praat met Anchen Conradie oor twee…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke: Daniëlla van Heerden; Jeanne Goosen
15 Julie 2026: Ilse Salzwedel gesels met Daniëlla van Heerden oor haar bundel onderhoude met ma’s, DIE HART VAN ‘N MA. Johan Myburg bring hulde aan die Iranese…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke: Theolla Langenhoven; Annemarie van Niekerk
8 Julie 2026: Suzette Myburg gesels met Theolla Langenhoven oor haar treffende debuutroman, SOET ROOS VAN SARON. Annemarie van Niekerk vertel vir Ilse…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke: Zelda Bezuidenhout & Naomi Morgan
1 Julie 2026: Ilse Salzwedel vra Zelda Bezuidenhout uit oor haar roman, MEI EN ALLES DAARNA, en haar jeugroman, DIE TUSSENINNERS, waarmee sy ‘n tweede plek…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke: Irma Joubert & Alwyn Roux
24 Junie 2026: Alwyn Roux, die medewenner van vanjaar se Eugene Maraisprys, gesels oor sy digbundel, WEERSKYN, en vertel ook meer oor MERANG, waarvan hy…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke: Portchie oor sy outobiografie, VAN TWEELING TOT TRAFALGAR SQUARE
17 Junie 2026: Francois Bekker gesels oor drie nie-fiksie boeke wat hy kan aanbeveel - VALSKERMBATALJONVERHALE, saamgestel deur Mike Bolhuis…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke: Nuwe romans van Rudie van Rensburg, Irna van Zyl & Anton Roodt
9 Junie 2026: Rena Rauch gesels oor haar aangrypende debuutroman, BEAUTY. Francois Bekker gesels oor Irna van Zyl se KANNIEDOOD, Rudie van Rensburg se ENIGMA…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke: Lynthia Julius, medewenner van Eugene Maraisprys vir poësie
3 Junie 2026: Ilse Salzwedel gesels met die digter Lynthia Julius, wat onlangs aangewys is as die medewenner van die Eugene Maraisprys vir poësie. Gielie…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke: Anoeschka von Meck oor TWA DIE TYDLOPER; Laaste slypklasse vir radiodramaskrywers
27 Mei 2026: Ilse Salzwedel gesels met Anoeschka von Meck oor haar boek, TWA DIE TYDLOPER. Johan Myburg het bydraes oor die wenners van twee gesogte…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke: Madelein van Biljon gesels met Daniël Hugo oor lees; Skryfhulp vir radiodramaskrywers.
20 Mei 2026: Luister na ‘n onderhoud uit 1996 waarin wyle Madelein van Biljon met Daniël Hugo gesels oor lees. Johan Myburg sorg weer vir interessante nuus uit…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 13 Mei 2026
Ilse Salzwedel gesels met Bun Booyens, wie se boek, TROEP, onlangs met die LW Hiemstraprys vir nie-fiksie bekroon is. Johan Myburg gesels oor literêre…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 6 Mei 2026
Ilse Salzwedel gesels met Tom Dreyer, wie se debuutbundel, NOU IN INFRAROOI, onlangs met die Hertzogprys bekroon is. Jy kan ook hoor hoe klink van die gedigte…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 29 April 2026
Luister na ‘n hoorbeeld oor die digter Ina Rousseau, wat vanjaar 100 jaar gelede gebore is. Dis in 1996 saamgestel vir haar 70e verjaarsdag. Sy praat oor haar…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 22 April 2026
Ilse Salzwedel gesels met die joernalis en skrywer, Julian Jansen, wie se jongste boek, OP DIE SPOOR VAN DIE STASIEMOORDENAAR, onlangs verskyn het. Johan…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 15 Maart 2026
Ilse Salzwedel gesels met Jaco Jacobs, wat vanjaar sy 25e jaar as skrywer vier met die publikasie van sy 300e boek. Theo Kemp vertel meer oor die Jakes Gerwel…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 8 April 2026
Ilse Salzwedel gesels met Lizette Rabe oor haar boek, 101 REMARKABLE SOUTH AFRICAN WOMEN, en vra haar ook uit na die vaardighede wat ‘n goeie skrywer en…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 1 April 2026
Ilse Salzwedel gesels met Michele Meyer oor EINDE en BEGIN, en Dieter Holm vertel meer oor ELY HOLM: VAN BERLYN TOT HARTBEESPOORT, die boek oor sy bekende…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 25 Maart 2026
Ilse Salzwedel gesels met Louis Jansen Van Vuuren oor BILTONG EN DIOR, sy nuwe bundel vertellings oor die lewe in Frankryk. SD Fourie, skrywer van DIE REIS…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 18 Maart 2026
Ilse Salzwedel gesels met Martin Steyn oor sy bundel kortverhale, SKIMME EN SPOORSOEKERS. Die resensent, Jannes Erasmus, praat oor vier boeke wat hy kan…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 11 Maart 2026
Albé Grobbelaar, bekend vir sy HISTORIESE ALMANAK-bydraes op RSG, gesels oor die gelyknamige boek wat onlangs uit sy pen verskyn het. Die skrywer, Sjaka…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 4 Maart 2026
Sowat 70% van Suid-Afrika se Graad 1 tot 3 leerders se leesvaardigheid is nie op peil nie, en byna ‘n kwart van leerders in sekere taalgroepe kan teen Graad 3…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 25 Februarie 2026
Daniël Lötter, skrywer van verskeie nie-fiksie boeke, gesels oor sy debuutroman, WAAR DIE LAMMERS NIE SUIP NIE. Phyllis Green, SARIE se boekeredakteur, gesels…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 18 Februarie 2026
Februarie word wêreldwyd as die maand van die liefde beskou. Ilse Salzwedel gesels met Chanette Paul, Irma Joubert, Elsa Winckler, Malene Breytenbach, Kristel…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 11 Februarie 2026
Ilse Salzwedel gesels met Philip de Vos oor sy boek, DIE JAAR TOE DIT GEMMERBIER GEREËN HET. Dié prettige storie word op RSG voorgelees. Elna van der Merwe…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 4 Februarie 2026
Akademikus, aktivis, die mense se digter, kultuurleier… Dit was Dr. Diana Ferrus, wat op 30 Januarie 2026 oorlede is. Sy was 72 jaar oud. Ilse Salzwedel het ‘n…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 28 Januarie 2026
Geskiedkundige Karen Horn vertel vir Ilse Salzwedel meer oor haar boek, IN ENEMY HANDS, waarin sy die verhale vertel van ‘n klomp Suid-Afrikaanse…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 21 Januarie 2026
Ilse Salzwedel gesels met die veelsydige skrywer, Francois Bloemhof, oor SPOOKSOEKER, ‘n televisiereeks vir tieners wat gebasseer is op drie van sy boeke, die…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 14 Januarie 2026
Gerda Taljaard gesels oor haar roman, DIE GRAFDIGTER. Johan Myburg vertel meer oor die Jaipur-letterkundefees, vanjaar se International Bookerprys, en Elif…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 7 Januarie 2026
Die skrywer Marko van der Colff is onlangs oorlede, en jy kan luister na ‘n argiefopname waarin SARIE se boekeredakteur, Phyllis Green, oor sy debuutroman…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 17 Desember 2025
Anita du Preez vertel meer oor haar sielkundige riller, DIE LAASTE LEUEN. Chris Karsten vertel van die inspirasie vir sy baie vermaaklike misdaadroman, AL DIE…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 10 Desember 2025
Irma Venter gesels oor haar jongste misdaadroman, DIE DRIE WEDUWEES. Deborah Steinmair en Ina Strydom, beide groot boekliefhebbers, gesels oor boeke wat hulle…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 3 Desember 2025
Marita van der Vyver gesels oor haar reisboek, MY JAAR VAN VREES EN VRYHEID. Skrywer en resensent Deborah Steinmair vertel meer oor haar gunsteling Afrikaanse…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 26 November 2025
Marieta Carrick gesels oor haar mediese riller, BLOED VAN ’N VLINDER. Daar is ‘n uittreksel uit ‘n onderhoud met die Springbok, Eben Etzebeth, oor sy…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 19 November 2025
Phyllis Green, SARIE se boekeredakteur, gesels oor lekkerlees fiksie wat sy kan aanbeveel. Dis die ideale leesstof vir die vakansieseisoen wat voorlê. Daar is…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 22 Oktober 2025
Francois Bekker, ‘n boekresensent en groot boekliefhebber van Pretoria, stel lesers voor aan sewe goeie Afrikaanse boeke. Johan Myburg bring hulde aan die…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 15 Oktober 2025
Die boekbeïnvloeder en resensent Anschen Conradie gesels oor vyf uiteenlopende Afrikaanse boeke wat sy onlangs gelees het en kan aanbeveel. Dit wissel van…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 8 Oktober 2025
Ons hoor wie is bekroon met die Netwerk24 kykNET Rapport-pryse, en jy kan ook luister na argiefonderhoude waarin die skrywers van die top 5-boeke op Rapport se…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 1 Oktober 2025
Ilse Salzwedel gesels met Pauli van Wyk oor haar onthullende boek oor Julius Malema. Anneli du Preez, die skepper van RSG se nuwe middagvervolgverhaal, gesels…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 24 September 2025
Ilse Salzwedel gesels met twee toegewyde Stephan King-aanhangers en versamelaars van sy boeke, Anchen Conradie en Riaan Strauss, oor dié baie gewilde skrywer…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 17 September 2025
Ilse Salzwedel gesels met Theo Kemp oor sy derde roman, KLEIN KONINGS. Jy kan ook luister na ‘n tien-minuut lange uittreksel uit ‘n onderhoud met Jeff Wicks…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 10 September 2025
Ilse Salzwedel gesels met Francois Lotter oor hierdie naweek se Tuin van Digters-program by die Breytenbachsentrum op Wellington. Sy stel jou ook voor aan…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 3 September 2025
Luister na ‘n 2018-onderhoud wat Ilse Salzwedel met Nico Moolman gevoer het. Hy is verlede week oorlede, en sy voormalige uitgewer, Annie Olivier, bring ook…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 27 Augustus 2025
Ilse Salzwedel praat met prof. Naomi Morgan oor haar jongste vertalings uit Frans: die drama ONS WAG OP GODOT (waarvoor sy pas met die UJ-Prys bekroon is), en…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 20 Augustus 2025
Skryf se terapeutiese waarde word ondersoek. Ilse Salzwedel het die skrywers, Adele Vorster en Zarine Roodt, gevra om saam met Francois Smith, skrywer en…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 13 Augustus 2025
Ons onthou die skrywer Madelein Rust in ‘n huldigingsprogram. Jy kan ook luister na Iris Bester, wat gesels oor ‘n TV-dokumentêr wat sy gemaak het oor Antjie…