skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke: Wenners van LAPA-jeugromankompetisie; Martin Versfeld 115 jaar

12 Augustus 2026: Anschen Conradie gesels oor die wenners van die LAPA-jeugromankompetisie. (Fanie Viljoen se DIE SEUN MET DIE SWAELTJIE, Zelda Bezuidenhout se DIE TUSSENINNERS, en DIE FLUISTERAAR deur Jacolet van den Bergh.) Sy vertel ook meer oor drie boeke vir jonger kinders: Hannes Barnard se GRAPGAT en die eerste twee boeke in die BOBBOB-reeks. Dis geskryf deur Marion Erskine en Heléne de Clercq. Ons herdenk ook die skrywer en filosoof Martin Versfeld se geboortedag 115 jaar gelede. In Johan Myburg se drie bydraes kan jy meer uitvind oor die bibliotekaris van die beroemde…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.