Shows / Skrywers en Boeke

Episodes
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 6 Augustus 2025
Luister na ‘n huldeblyk oor die digter, skrywer en dramaturg, Pirow Bekker. Hy is onlangs in die ouderdom van 89 jaar oorlede. Jy kan luister hoe sy vrou…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 30 Julie 2025
Ilse Salzwedel gesels met Maretha Maartens, wat onlangs haar 80e verjaarsdag gevier het. Maretha het meer as 160 boeke in verskeie genres geskryf, en gesels…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 23 Julie 2025
Ilse Salzwedel gesels met Marthinus van Bart, oud-joernalis en kultuurskrywer, oor sy boeke oor die Suid-Afrikaanse geskiedenis (DIE KAAP VAN SLAWE, SONGS OF…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 16 Julie 2025
Suzette Myburg praat met Reginald Hufkie, ‘n suksesvolle akteur wat ewe bekend is as die musikant Reggie Peace, oor sy inspirerende lewensverhaal, VREDEMAKER…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 9 Julie 2025
Wil jy ‘n radiodrama skryf? Hoor hoe skrywers Hendie Grobbelaar en Annerle Barnard dit aangepak het. Estel de Beer, RSG se dramahoof, het ook praktiese…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 2 Julie 2025
Wie was die man agter die legende? C. Johan Bakkes, die bekende en gewilde reisskrywer, se vrou Nanna, ander familielede en Johan se heel naaste vriende onthou…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 25 Junie 2025
Het verhale, wat van ons lesers gemaak het, soos Liewe Heksie en Huppelkind, nog ‘n plek in Afrikaanse kinderharte? Beslis, sê Magdel Vorster, ‘n…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 18 Junie 2025
Ilse Salzwedel gesels met Francois Bekker oor sy leeslysie. Daar is o.a. twee biografieë, een oor Van Zyl Slabbert, en ‘n outobiografie deur Tony Leon. Hy gee…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 11 Junie 2025
Die boek-smaakmaker, Anchen Conradie, gesels oor tien boeke wat sy nooit sal vergeet nie. In Johan Myburg se internasionale insetsels bied hy ‘n interessante…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 4 Junie 2025
André P. Brink sou op 29 Mei 2025 sy 90e verjaarsdag gevier het. Ons onthou hierdie groot skrywer met 'n huldeblyk, wat Ina Strydom in 2015 oor hom gemaak het…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 28 Mei 2025
Ilse Salzwedel gesels met Antjie Krog, een van ons land se mees bekroonde en veelsydigste digters en skrywers, oor haar outobiografiese roman, DIE BINNERYM VAN…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 21 Mei 2025
SARIE se boekeredakteur, Phyllis Green, bespreek Afrikaanse en plaaslike Engelse fiksie. Johan Myburg vertel meer oor die wenner van die Dylan Thomasprys, ‘n…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 14 Mei 2025
Luister na ‘n heruitsending van ‘n onderhoud met Eunice Visser oor haar boek, DIE KAAPSE SLAWE, wat onlangs weer bekroon is. SARIE se boekeredakteur, Phyllis…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 7 Mei 2025
Ilse Salzwedel gesels met Hennie van Deventer, oud-koerantman en skrywer van meer as 20 nie-fiksie boeke, en Elizabeth Wasserman, die skepper van die…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 30 April 2025
Luister na heruitsendings van onderhoude wat met die pas bekroonde Eben Venter en Gaireyah Fredericks gevoer is oor hulle bekroonde boeke. Eben se DECIMA is…
Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke 23 April 2025
Ter viering van Wêreldboekedag luister ons na ‘n 1995 dokumentêr oor die skrywer, Alba Bouwer, ‘n vrou wat van baie Afrikaanse kinders…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 16 April 2025
Voel jy skuldig oor al die stapels boeke op jou rakke wat jy nog nie gelees het nie? Ilse Salzwedel het goeie nuus daaroor in vandeesweek se Skrywers en Boeke.
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 9 April 2025
Ilse Salzwedel gesels met Sandy Schoeman, wie se eerste twee boeke (ROOILETTERKIND en CHAKALAKA UIT ‘n BLIKKIE) albei bekroon is. Jy kan ook uitvind watter…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 2 April 2025
Die program word gewy aan die bekroonde digter, skrywer en vertaler Johann de Lange, wat op 27 Maart 2025 oorlede is. De Lange was bekend as iemand wat die…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 26 Maart 2025
Rudie van Rensburg gesels oor die navorsing vir sy jongste roman, LEEUMENS. Sally Andrew praat oor die sukses van haar baie gewilde TANNIE MARIA-reeks. In…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 19 Maart 2025
Die Cordis Trust is vanjaar 25 jaar oud, en Ilse Salzwedel gesels met die stigter, dr. Fanie Marais, oor die trust se wye verskeidenheid werk in, en vir…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke Bonuspotgooi: Crystal-Donna Roberts
Suzette Myburg het in 2022 met Crystal-Donna Roberts gesels oor haar debuutjeugroman, SPEURDER SAMMI: DIE BLOU STEEN.
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 12 Maart 2025
Ilse Salzwedel gesels met Zirk van den Bergh oor sy baie openhartige outobiografiese boek, LANDUIT. Jy kan ook luister na ‘n huldeblyk aan Crystal-Donna…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 5 Maart 2025
Rozaan de Wet Boer gesels openhartig met Suzette Myburg oor haar tweede roman, IS JY ORRAAIT, ELIZABETH? wat handel oor die ma van ‘n Downsindroom seun en die…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 26 Februarie 2025
Betsie van Niekerk, skrywer van SO OOK OP DIE AARDE, wat soggens op RSG voorgelees word, vertel vir Ilse Salzwedel meer oor haar skryfloopbaan. Prof. Steward…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke Bonuspotgooi: Rosa Keet & Ellen Botha
Luister na die digter Rosa Keet en haar suster Ellen Botha in ‘n episode uit die 2005-reeks, INK IN ONS ARE, ‘n reeks oor bekende letterkundige families.
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 19 Februarie 2025
Resensent en smaakmaker-finalis Trisa Hugo gesels oor boeke wat haar lewe verander het. Van DIE REISE VAN ISOBELLE tot WILHELMINA: KAMPKIND OP JAVA tot GRIET…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 12 Februarie 2025
Jeremy Veary is nie net ‘n bekende oud-polisieman nie, maar ook ‘n gerekende skrywer. Ilse Salzwedel gesels met hom oor sy biografiese boeke (JEREMY VANNIE…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 5 Februarie 2025
Luister na ‘n huldeblyk vir Joha van Dyk (27), die gewilde jeugskrywer wat onverwags oorlede is op 2 Februarie. Jy kan o.a. luister na uittreksels uit ‘n…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 29 Januarie 2025
Ilse Salzwedel het resensent Francois Bekker gevra om ‘n paar boeke vir luisteraars aan te beveel. Só lyk sy lysie: DIE KATARTIESE METODE (Jaco Fouché); NAAM…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 22 Januarie 2025
Carina Stander, die skrywer van die Bergengel-reeks, gesels met Ilse Salzwedel oor haar skryfwerk. Hulle praat oor haar kreatiewe wêreld, en verken die…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 15 Januarie 2025
Ilse Salzwedel gesels ek met Chris Karsten oor sy roman, DIE KEISER SE DUIM. Johan Myburg bring hulde aan die Britse skrywer, David Lodge, en vertel meer oor…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 8 Januarie 2025
SARIE se boekeredakteur, Phyllis Green, het ‘n lys van nie-fiksie boeke wat sy aanbeveel. Skrywer en Hertzogpryswenner SJ Naude gesels oor ‘n lys uiteenlopende…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 25 Desember 2024
Ervaar die warmte van Kersfees met 'n spesiale uitsending. Laat jou inspireer deur die stories, gedigte en musiek wat Ilse Salzwedel en Johan Myburg uitgesoek…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke Bonuspotgooi: Annelie Botes
Ontspan met drie van Annelie Botes se kortverhale en twee rubrieke, soos oor die jare voorgelees in KORTOM. Die volgende kortverhale kom uit haar bundel…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 18 Desember 2024
KIND VAN DIE KAMMANASSIE is ‘n huldeblyk aan topverkoperskrywer Annelie Botes – soms omstrede, maar ook een van Afrikaans se mees geliefde skrywers. Ilse…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 11 Desember 2024
Ilse Salzwedel praat met P.J.O. Jonker oor sy debuutroman, DIE ONSIGBARE. Nadine Petrick (LAPA) en Helene Coetzee (Pan McMillan) gesels oor oulike kinder- en…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke Bonuspotgooi: Breyten Breytenbach
Luister na uittreksels uit twee Vers en Klank-programme, wat deur wyle Margot Luyt saamgestel is. In die eerste een, wat in 2015 uitgesaai is, gesels sy met…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 4 Desember 2024
Ilse Salzwedel praat met Susan Coetzer oor haar nuwe lekkerlees-roman, HAAS EN HARRIET. AJ Opperman vertel meer oor Nathan Trantraal. Johan Myburg stel ons…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 27 November 2024
Breyten Breytenbach was een van die invloedrykste letterkundige figure in Afrikaans. Hy was wêreldberoemd as aktivis, digter, skrywer en skilder. Maar hy was…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 20 November 2024
Ilse Salzwedel gesels met Bettina Wyngaardt oor WAT SÊ BETTINA, ‘n bundel met ‘n keur uit haar Litnet-rubrieke. Joernalis AJ Opperman vertel meer oor die…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 13 November 2024
Luister na ‘n heruitsending van Bettie Kemp se 2004-hoorbeeld oor Anjie Krog en haar ewe bekende ma, Dot Serfontein. In Johan Myburg se internasionale…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 6 November 2024
Sakejoernalis TJ Strydom gesels oor sy boeke oor drie leiers in die sakewêreld: Christo Wiese (RISIKO EN RYKDOM), Koos Bekker (BEKKER’S BILLIONS) en CAPITEC…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 30 Oktober 2024
‘n Huldigingsprogram oor die lewe en werk van prof. Hans du Plessis - digter, skrywer en akademikus. Hy is op 25 Okt 2024 oorlede. Die eerste gedeelte van die…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 23 Oktober 2024
AJ Opperman onthou die lewe en werk van Dalene Matthee, wie se geboortedag ons vandeesweek herdenk. Ilse Salzwedel gesels met Helené Coetzee van Kaapstad oor…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 16 Oktober 2024
Ilse Salzwedel gesels met Kevin van Wyk, skrywer van CHRIS VAN WYK: IRASCIBLE GENIUS, ‘n biografie oor sy bekende skrywerspa. Johan Myburg stel ons voor aan…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 9 Oktober 2024
Martin Steyn gesels oor sy nuwe roman, DONKER WATER, wat handel oor polisieduikers en hulle belangrike werk. Jonathan Amid gesels oor twee romans deur Barbara…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 2 Oktober 2024
Die wenners van die jaarlikse AVBOB-poësiekompetisie is onlangs aangekondig. Salvia Ockhuis, wenner van die Afrikaanse afdeling, gesels oor haar pad met…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 25 September 2024
Prof. Willie Burger vertel hoekom Ingrid Winterbach se jongste roman hom so betower. Ons praat oor die gewaarwordinge wat groot romans – soos groot kunswerke –…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 18 September 2024
Die digter, skrywer, dramaturg en skilder, Breyten Breytenbach, het op 16 September sy 85e verjaarsdag gevier. Ons vier dit deur te luister na die eerste deel…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 11 September 2024
Dibi Breytenbach gesels oor haar nuwe roman HEKS. Johan Myburg praat oor die langlys vir die Britse Baillie Gifford-prys, en EDENGLASSIE, die wenner van die…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 4 September 2024
SARIE se boekeredakteur, Phyllis Green, gesels oor die volgende boeke: Die onsigbare deur PJO Jonker; As klippe kon praat deur Connie Luyt; Foto’s en…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 28 Augustrus 2024
Die skrywer, Abraham (Braam) de Vries, is op 23 Augustus 2024oorlede. Prof. Willie Burger praat oor Braam die mens en skrywer. Jy kan ook luister na ‘n…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 21 Augustus 2024
Hoor hoe groot Karel Schoeman se bydrae tot die Afrikaanse en Suid-Afrikaanse boekewêreld was, wanneer prof. Willie Burger gesels oor STILTES EN STEMME, ‘n…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 14 Augustus 2024
Deborah Steinmair, Vrye Weekblad se boekeredakteur, gesels oor vier boeke wat sy baie geniet het: GEBOOIE (Rudie van Rensburg), ONRUS OP STEYNSHOOP (Ingrid…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 7 Augustus 2024
Luister na ‘n heruitsending van Ina Stydom se 2018-dokumentêr, ‘N GELEEFDE LEWE, ter viering van John Miles se 86e verjaarsdag. Daar is nuus oor die finaliste…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 31 Julie 2024
Francois Bekker, ‘n resensent, bespreek Dana Snyman se outobiografiese boek, SEUN; Albert Blake se JOPIE FOURIE: ‘N BESINNING; en Riëtte Rust se DIE GESKENK…
Skrywers en BoekeBonuspotgooi: Fanie Viljoen oor Karel Schoeman
Tydens die onlangse Vrystaat Kunstefees het die skrywer, Fanie Viljoen, gesels oor sy besonderse vriendskap met die kluisenaarskrywer, Karel Schoeman. In…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 24 Julie 2024
Wie was Karel Schoeman werklik? In ‘n geredigeerde gedeelte van sy aanbieding, AANKOMS, AFSKEID en VERTREK: MY VRIENDSKAP MET KAREL SCHOEMAN, belig die skrywer…
Skrywers en BoekeSkrywers en boeke 17 Julie 2024
Die skrywer, Audrey Blignaut, is op 6 Julie 1916 gebore. Ons stap terug op haar spore. Jy kan luister na ‘n argiefopname van Bettie Kemp se program, DAAR'S INK…