
Skrywers en boeke 26 Februarie 2025
Betsie van Niekerk, skrywer van SO OOK OP DIE AARDE, wat soggens op RSG voorgelees word, vertel vir Ilse Salzwedel meer oor haar skryfloopbaan. Prof. Steward van Wyk gesels oor die vyfde Swart Afrikaanse Skrywersimposium wat later vanjaar by die UWK gehou word, en vertel ook meer oor die vier dekades wat verloop het sedert die eerste SAS. In Johan Myburg se insetsels oor die internasionale boekewêreld gesels hy oor vier misdaardromans wat deur The New York Times aanbeveel word, en bring hulde aan die Noord-Ierse digter Michael Longley. Jy kan ook meer uitvind oor die Amerikaans-Nigeriese…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.