
Skrywers en boeke 23 Oktober 2024
AJ Opperman onthou die lewe en werk van Dalene Matthee, wie se geboortedag ons vandeesweek herdenk. Ilse Salzwedel gesels met Helené Coetzee van Kaapstad oor twee van haar geliefkoosde boekplekke: die Mothercity Bookclub, en Kaapstad se Silent Bookclub. In Johan Myburg se internasionale nuus vertel hy waarom die pas aangewese Nobelpryswenner, Han Kang, geweier het om ‘n perskonferensie te hou oor haar bekroning, en ons vind meer uit oor die memoir wat die skrywer Siri Hustvedt tans skryf oor haar skrywerman, wyle Paul Auster. In ‘n lekker nostalgiese terugblik kry luisteraars die kans om die…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.