skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 18 September 2024

Die digter, skrywer, dramaturg en skilder, Breyten Breytenbach, het op 16 September sy 85e verjaarsdag gevier. Ons vier dit deur te luister na die eerste deel van Johan Rademan se bekroonde dokumentêre program ‘N ANDER SKAKERING. (Dit is ter viering van Breyten se 80e verjaarsdag saamgestel.) Prof. Willie Burger gesels met ons oor lesersindrukke en literêre kritiek en die waarde daarvan. Johan Myburg het nuus oor die wenners van die Britse Wainright-prys, die Kanadese Gillerprys en James Matthews, die Suid-Afrikaanse digter, skrywer en joernalis wat verlede week in die ouderdom van 95 jaar…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.