skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Bonuspotgooi: Fanie Viljoen oor Karel Schoeman

Tydens die onlangse Vrystaat Kunstefees het die skrywer, Fanie Viljoen, gesels oor sy besonderse vriendskap met die kluisenaarskrywer, Karel Schoeman. In Skrywers en Boeke van 24 Julie 2024 is ‘n gedeelte van die gesprek uitgesaai, maar na versoeke van verskeie luisteraars het Fanie ingestem dat die res van sy gesprek oor Karel Schoeman ook beskikbaar gestel mag word. Hierdie is die volledige gesprek. Die deel wat voorheen nie uitgesaai is nie, begin by ongeveer 21:25 en duur tot 53:30. Met dank aan Fanie Viljoen vir die opname.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.