skinny.

Latest / Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 5 Februarie 2025

Luister na ‘n huldeblyk vir Joha van Dyk (27), die gewilde jeugskrywer wat onverwags oorlede is op 2 Februarie. Jy kan o.a. luister na uittreksels uit ‘n onderhoud wat in 2022 met haar gevoer is. Medeskrywers en haar uitgewer gesels oor Joha as mens, en bespreek ook haar bydrae tot Afrikaans. Elna van der Merwe, organiseerder van die Stilbaai-boekefees wat tussen 21 en 23 Februarie gehou word, vertel waarna besoekers kan uitsien. In Johan Myburg se insetsels oor die internasionale boekewêreld, gesels hy oor die langlys vir die Dublin-letterkundeprys waarop daar vanjaar ook ‘n Suid-Afrikaanse…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.