
Skrywers en boeke 22 Januarie 2025
Carina Stander, die skrywer van die Bergengel-reeks, gesels met Ilse Salzwedel oor haar skryfwerk. Hulle praat oor haar kreatiewe wêreld, en verken die inspirasie agter haar magiese verhale. Desiree Gardner gesels oor die verwerking van die geliefde Reënboograntboeke vir tieners na 'n sepie, wat op Showmax te sien is. Johan Myburg vertel meer oor Fierce Elegy, die digbundel van die Amerikaanse digter Peter Gizzi, wat onlangs met die TS Eliot-prys bekroon is. Hy stel ons ook voor aan Anne Tyler (83) wie se volgende boek later vanjaar verskyn. In ‘n insetsel oor die kategoriewenners van die…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.