
Skrywers en boeke 16 Oktober 2024
Ilse Salzwedel gesels met Kevin van Wyk, skrywer van CHRIS VAN WYK: IRASCIBLE GENIUS, ‘n biografie oor sy bekende skrywerspa. Johan Myburg stel ons voor aan Han Kang, vanjaar se wenner van die Nobelprys vir Letterkunde, en vertel ook meer oor Alan Hollinghurst se nuwe roman OUR EVENINGS. Daar is meer oor die wenners van vanjaar se ATKV-Kinderboektoekennings, en Christina Simelane vertel van haar droom om ‘n volwaardige biblioteek in die Daantjie-nedersetting buite Mbombela te vestig. Haar harde werk hier en met haar RAISE A READER-platform, het vanjaar aan haar die ATKV se Toekenning vir…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.