
Skrywers en boeke 9 April 2025
Ilse Salzwedel gesels met Sandy Schoeman, wie se eerste twee boeke (ROOILETTERKIND en CHAKALAKA UIT ‘n BLIKKIE) albei bekroon is. Jy kan ook uitvind watter boeke het die kortlys vir die baie gesogte letterkundige pryse van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns gehaal. Johan Myburg gesels oor die kortlys van die 2025 Womens Prize for Fiction, die 62ste Bologna-kinderboekskou en die kortlys van die 2025 Dublin-letterkundeprys. Hy het ook ‘n bydrae oor Heart of Darkness, die novelle van die Pools-Engelse skrywer, Joseph Conrad, wat onlangs in Afrikaans vertaal is deur Fransi…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.